Gr.1 tot Gr.12

Tutorsentrum en Naskool


Esperanza Akademie bied gefokusde onderrig, kleiner klasse en individuele aandag aan elke leerder. Leerders word as individue behandel; elk met hul eie uniekheid, talente en sterkpunte. Ons fokus op die leerder se positiewe eienskappe, en met liefde, geduld en toewyding bereik elke leerder hul persoonlike doelwitte. Ons bied 'n veilige, boelievrye, gemaklike en opvoedkundige omgewing waar leerders tuis voel. Ons waardes is gebasseer op 'n Christelike fondasie,